dwelm verslawing alkohol verslawing suid afrika dwelm verslawing alkohol verslawing suid afrikadwelm verslawing alkohol verslawing suid afrika
dwelm verslawing alkohol verslawing suid afrika
dwelm verslawing alkohol verslawing suid afrika
dwelm verslawing alkohol verslawing suid afrika
dwelm verslawing alkohol verslawing suid afrika
dwelm verslawing alkohol verslawing suid afrika
dwelm verslawing alkohol verslawing suid afrika
dwelm verslawing alkohol verslawing suid afrika
dwelm verslawing alkohol verslawing suid afrika
dwelm verslawing alkohol verslawing suid afrika
dwelm verslawing alkohol verslawing suid afrika
dwelm verslawing alkohol verslawing suid afrika
dwelm verslawing alkohol verslawing suid afrika
dwelm verslawing alkohol verslawing suid afrika
dwelm verslawing alkohol verslawing suid afrika
dwelm verslawing alkohol verslawing suid afrika
dwelm verslawing alkohol verskawing suid afrika
  DIE HOOP EN WANHOOP VAN DIE ALKOHOLIS SE VROU

n Persoonlike Getuienis

As kind en jongmeisie het ek nooit met die probleem van iemand wat te veel drink, te doen gekry nie. Kennis en ervaring van hoe om die probleem raak te sien en te hanteer het ek doodeenvoudig nie gehad nie, vandaar die baie desperate pogings en die baie foute wat ek gemaak het.

Aanvanklik het ek geglo dat my man net moedswillig is en drink om my seer te maak. Wanhopig het ek met hom baklei en met rusiemaak probeer om hom tot beter insigte te bring. Ek het gou geleer dat jy nie iemand wat onder die invloed is, rusie soek nie jy moet liewer wag totdat hy weer sober is. Dan het ek min of meer soos n bestraffende ma opgetree en met baie verwyte en gevoelens van die arme verontregte vrou n belofte dat dit nooit weer sal gebeur nie, verkry. Met sy sterk oorreedingsvermö kon hy uitmuntend daarin slaag om die vlam van hoop in my binneste weer hoog te laat brad en dan het dit soms vir n rukkie weer beter gegaan.

Namate sy drinkery erger geword het, het ek meer en meer die skryf van sy aanvalle geword. Hy het my oortuig dat dit my skuld is dat hy drink en ek het meer en meer begin terugtrek uit die samelewing. Dit het vererger nadat ek my predikant se hulp ingeroep het en die saak op die lappe gebring het. My man het toe nog meer teen die kerk en die dominee gedraai en my as n verraaier gesien. Ek het soos n melaatse gevoel. My grootste taak het toe geword om alles so dig as moontlik te probeer hou. Vir ons familie en vriende moes die front voorgehou word, dat dit goed gaan!

Die saak kon egter net tot op n punt dig gehou word. Dit het n hele paar keer gebeur dat ek my man verlaat het en besluit het dat ek nie meer verder kan aangaan nie. Oorhaastig het ek dan n paar goedjies in n tas gegooi en gevlug. Die realiteit van skoolgaande kinders en jou voete onder n ander se tafel te moet insteek het my altyd maar weer laat terugkeer. Ook my eie gesondheidstoestand was op n stadium so swak dat ek waarskynlik nie by n mediese fonds aanvaar sou word nie, gevolglik moes ek bly.

Daar was niemand vir wie ek kon vertel van die lang, eensame nagte wat en in trane omgeworstel het met God nie. Hoe ek vir God kwaad was en hom verwyt het dat Hy ons in die steek laat, kon ek met niemand deel nie. Sondagoggende het ek gaan troos soek in die erediens en hoe dikwels is my wonde nie daar verbind nie en het ek die krag gekry om voort te gaan. Vandag wonder ek of God n sagter metode kon gebruik om so n eiesinnige hardekop soos wat ek was, sag te maak en op my knieë voor Hom te bring.

Op n stadium het my man self geskrik vir sy drinkgewoontes en gaan hulp soek. Hy het n reeks inspuitings ontvang. Die suster wat my saam met hom gesien het, het vir my gesê Mens, kyk hoe gespanne is jy jy beter Al - anon (die AA se vroue organisasie) toe gaan. Daar het ek vertroosting gevind om met mense in dieselfde ellende as ek te praat, en te ontdek dat ek nie die enigste vrou in Pretoria is met n dinkende man nie. Daar het ek die broodnodige kennis opgedoen en geleer om myself en ook my man se drankprobleem beter te verstaan. Ook het ek geleer hoe om op te tree en hoe om nie op te tree nie.

Daar moes egter nog baie water in die see loop voordat my man klaar gedrink het en besluit het om vir behandeling te gaan. Daardie dae was om die beurt gevul met hoop en wanhoop soos die digteres dit so mooi stel, want dit was die pyn van wag en glo dat hy tog uiteindelik sal ophou. Dalk sal hy mre besef dat hy n siek man is en sal hy bereid wees om vir die regte behandeling te gaan. Dalk sal hy verstaan hoe siek on as gesin geword het en ons almal help om weer gesond te word. Al die dalk, dalk, dalks... en al die teleurstellings van jaar na jaar te hoop, soms teen alle hoop in, en te gryp na elke strooihalpie.

Maar uiteindelik, na 13 jaar het die blye dag aangebreek en het die hoop nie meer beskaam nie. My man het vir behandeling na Staanvas gegaan en ons het as gesin die lang en moeilike pad van herstel aangepak. Die ondersteuning, hulp en begrip van die CAD-werkers wat self deur hierdie diep waters gegaan het en saam met ons die pad geloop het en nogsteeds loop, sal ek nooit kan oorskat nie en nooit genoeg kan waardeer nie. Na drie jaar is ons nog, deur die genade van God in Jesus Christus, op die pad van soberheid.

U vra my: Was dit die moeite werd? en ek moet antwoord: Duisendmaal JA! Vandag is is ons nie meer deel van die probleem nie, ons maak ook deel uit van die oplossing en ons kan ander wat nog worstel bystaan en deur ons ervarings help. Ek wil afsluit deur met n paar wenke:

As u man nog drink:

  1. Moenie dink hy drink omdat hy moedswillig is en omdat hy jou wil seermaak nie. Hy drink omdat hy diep binne siek is en probeer wegvlug van sy eie pyn.

  2. Moenie met hom baklei en so teen die drankprobleem veg nie. Gaan staan aan sy kant en baklei saam met hom teen die probleem.

  3. Kry jou woede en aggressie onder beheer, en noem vir hom die feite van sy drinkery geleenthede, datums, tye.

  4. As hy na jou alleen nie wil luister nie, praat dan as gesin of familie saam met hom. Betrek ook n goeie vriend of enige ander persoon vir wie hy nog omgee.

  5. Dring by hom daarop aan dat julle hulp soek en as hy bly weier, gaan soek dan self hulp by jou predikant, huisdokter, maatskaplike werker of selfs direk by die kliniek (Staanvas) en by die Christelike Alkoholiste Diens.

  6. Aanvaar saam met hom verantwoordelikheid vir die probleem en wees bereid om saam met hom daaraan te werk.

  7. Verbeter jou kennis oor Alkoholisme deur self deur CAD vergaderings te begin bywoon en deur daaroor te begin lees en kenners daaroor uit te vra.

  8. Onthou: julle is albei stukkende mense in n stukkende wêreld en julle het mekaar se genade nodig, terwyl julle albei God se hulp soen en Sy Hand styf vashou.

  9. Maak dit n lewenstaak om saam te werk en te bou aan n nuwe sober lewe.

From a Heroin survivor:


Cigarettes, alcohol, dagga, benzine, glue, ecstasy, acid, cat , crack, cocaine and the ultimate: heroin. You name it Ive taken it. Today Ive been clean for 5 years, 5 months and 29 days. Im not proud to say Ive taken drugs, I m not proud to say Ive stuck needles up my arms, stole form my parents and sold my soul for a high but I am proud of the person Ive now become. Im proud to stand here and say that I am free, free of the chains, the addiction that held me down and crushed my inner self. Now, I am not that person anymore, I am new and I am free. God gave me another chance. If it wasnt for his grace, I wouldnt be standing here today. I know how it is to stare death in the face and its not a place Id like to go again. With
God, my family and friends, I have control over my life again. But for the rest of my life I will be a recovering drug addict.

I promised my parents Id never smoke, Id never drink and Id never take drugs. Thats easy to say, its easy to believe but for me it wasnt easy. In was always in control, I knew how much, I knew when and I thought I knew I could stop but eventually that control slipped out of my hands and I was left in a cold, dark world. Thats what drugs do, they attractive, they fun, they in, they amazing, they addictive and they kill you, if its not
physically, its mentally and emotionally and inside you will die.

I come from a good home, I had a balanced upbringing, my life was perfect but I choose the world of drugs. Believe me that world started off as heaven but ended up as hell. Drugs, they do not discriminate, they ask no age, name, title or gender. They enter slowly horizontally and vertically in any hieracy or level of the community. They respect no boundaries and obey no laws not made by themselves. Masters of disguise, they have many names, forms, faces and colours. Talking business with them is talking death. The longer in their service, the lower you stoop. Without realization, they quickly destroy wherever they move. This is the ugly world of drugs.

And then they told me theres an 80% chance of me not staying clean. They told me heroin addicts never recover. They told me Id go back and make the same mistakes over and over again. They told me two out of ten addicts make it. Well I am not a number in a book, I am not a statistic. I am a fighter but I cant promise Ill never do drugs again but for today I wont because everyday is a choice for me not to do drugs but everyday that choice becomes a little easier to make.


Other Links
 

 

 
Home - Company Profile - Counselling for Drug and Alcohol Addiction - Rehabilitation Center Information - Drug and Alcohol Rehab Events - Contact Details - Sitemap - Addiction Treatment Center - Alcohol Dependency - Drug Addiction - Substance Abuse - Drug Rehab Program - Substance Abuse Treatment - Alcohol Detoxification - Drug and Alcohol Rehabilitation Centre - Prescription Drug Addiction - Links - Marketing - SEO